
letra de bonnie en clyde - lianie may en jay
ons was rasend, ons was jonk, ons was omgeslaan,
ons was lus vir alles nuut, ons was altyd saam,
kiepie-mielies in die fliek, dik gevry in die agterste
ry.
en die troue was te duur, die honeymoon te kort,
nou’s die kinders op die agterseat van ons ou ford,
en hier vlieg die tyd verby en waar los dit vir ek en
jy?
koor
ek lief jou maar jy gooi my weg
my lief jy weet jy maak nie reg
dit voel al wat ons doen is weg
ek wens jy kan my net vashou
en dit se, jy sal ‘n bank beroof
en so vir my jou hart beloof
ek wens dat ons net weer kan wees
soos bonnie en clyde
soos jekyll en hyde
soos romeo en juliet
kom wys vir my hoe lief jy my het.
ek onthou toe jy wil loop, ek onthou dit goed,
maar vir my het jy belowe, deur die sweet en bloed,
dat as alles om ons val, dat ek en jy ons self sal bly.
ek sal bid vir bietjie hoop, ek sal als probeer,
ek sal saam met jou wil loop tot die aarde skeur
ek sal v-ssteek in jou kop en swem, al is dit stroom-
op!
koor
ruk jou bietjie reg, ek is werd om voor te veg,
ek wil weer so voel, kom maak my joune.
hoe kan ek vergeet, al die jare, al die sweet.
dis nie iets om weg te gee
koor
letras aleatórias
- letra de abran paso - damaco
- letra de pure shores - bright light bright light
- letra de sunday mornin' comin' down - shawn mullins
- letra de sad & boujee - jessica universe
- letra de prisoned mind - 0815 music
- letra de full moon - the road vikings
- letra de cha-cha on the moon - pat reader
- letra de turbo - hitachi
- letra de le pianiste de varsovie - gilbert bécaud
- letra de all the way (demo) - ramones