letra de dronk vir jou - leah sa
dronk vir jou lyrics
ek is dronk vir jou
nog ‘n sluk vir nou
ek is geen omkeer
mal verlief op jou
ek is omgepraat
ek is min geslaap
ek het niks meer oor
ek sou als verloor
hoe lyk jy dankbaar as jy nie werklik is nie
en hoe verlang as jy as jy nie my terug mis nie
want een en een maak nie net twee
want drie raak soms te veel
ek hoop sy’s lief vir jou
net soos ekke wou
ek is lam ged-nk
skryf in spierwit ink
in ‘n brief vir jou
wat jy nooit sal kan lees nie
en al sou jy wou
my dalk net vertrou
sou jy daar lees
ek is lief vir jou
hoe lyk jy dankbaar as jy nie werklik is nie
en hoe verlang as jy as jy nie my terug mis nie
want een en een maak nie net twee
want drie raak soms te veel
ek hoop sy’s lief vir jou
net soos ekke wou
stormwaters vat my verder weg van jou
met elke sluk hoop ek dat ek vergeet van jou
ek is dronk vir jou
ek is dronk vir jou
hoe lyk jy dankbaar as jy nie werklik is nie
en hoe verlang as jy as jy nie my terug mis nie
want een en een maak nie net twee
want drie raak soms te veel
ek hoop sy’s lief vir jou
net soos ekke wou
o ek is dronk vir jou
letras aleatórias
- letra de harm13ss - day13n
- letra de do yo dance - khelwitha3
- letra de attention grabber - tanya-maria
- letra de the epic moon - clare fader and the vaudevillains
- letra de rocking horse (demo 2) - melanie martinez
- letra de where my heartbeat likes the wildfire - champs (uk)
- letra de télévision - l'inconnu du 35
- letra de lemon tree (český překlad) - post malone
- letra de feeling good - ajey
- letra de i saw the sun - joroll