letra de dromer - leah sa
met ‘n tas vol winter by ‘n deur vol somer
bring dit weer ‘n nuwe son
dit skyn ‘n lig op wat sal kom
soos die hemel opmaak en my vrese wegraak
beweeg my droom van silhoeët
na ‘n moontlikheid wat lewe het
hoop is die siel van ‘n dromer
dit wat jou laat glo daar is iets baie groter
ek glo in my dat drome lewe kry
wanneer jou wil met jou sterre ‘n pad kruis
drome maak my sterker
dit gee my die vlerke om te vlieg
drome laat my vlieg
drome gee my redе
blaas weer nuwe lewe om tе vlieg
drome laat my vlieg
my droom so helder verkleur die blou van gister
ek werk vir nuwe horison
van ‘n lewe wat my toekom
soos die wêreld my roep weet ek dis nie in my bloed
om sommer net so op te gee
en weg te hardloop van die seer
hoop is die siel van ‘n dromer
dit wat jou laat glo daar is iets baie groter
ek glo in my dat drome lewe kry
wanneer jou wil met jou sterre ‘n pad kruis
drome maak my sterker
dit gee my die vlerke om te vlieg
drome laat my vlieg
drome gee my rede
blaas weer nuwe lewe om te vlieg
drome laat my vlieg
in diepste waters het ek al geswem
en drome bly glo en vir beter gewens
deur winde en golwe het stroomop my sterker gemaak
so ek bly steeds glo
hoop is die siel van ‘n dromer
dit wat jou laat glo daar is iets baie groter
ek glo in my dat drome lewe kry
wanneer jou wil met jou sterre ‘n pad kruis
drome maak my sterker
dit gee my die vlerke om te vlieg
drome laat my vlieg
drome gee my rede
blaas weer nuwe lewe om te vlieg
drome laat my vlieg
letras aleatórias
- letra de brænder boksen med smukke ting - love shop
- letra de want it all - kvba
- letra de va - dree low
- letra de h.e.r - gook
- letra de mantra - arab x homex
- letra de gametime (nba inside drive 2002 submission) - outpost
- letra de jazz yapma - kenan doğulu
- letra de who's awesome cans? hers! - transnational debate
- letra de dedikate - sevin
- letra de warnung - ercandize