letra de my ou tante koba - laurika rauch
my ou tante koba klink effens kwaai
wanneer kom maak ons by hulle weer ‘n draai?
“maar waar bly tannie?” het ek gevra
“anderkant noupoort duskant de aar”
my ou tante koba sê ek kan maar loer
sy sal haar koffie met ‘n lepel roer
ry verby laingsburg en beaufort-wes
ma het ‘n mandjie pa het ‘n fles
[refrein]
en my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing
die vreugde wat jy gee brei uit in ‘n kring
‘n reis deur die verlede sal ook hartseer bring
maar my voete wil nou dans еn my lippe wil nou sing
my ou tante koba het soms gеmeen
die son sal weer skyn, maar dit moet eers reën
“veral op grasbult” het sy gevra
“dis anderkant colesberg duskant de aar”
sy’s besig om lusern, lusern te saai
sy sê nie eers hallo nie maar sy sê ook nie good-bye
sy skink sjampanje en gemmerbier
die tafel’s gedek langs ‘n rivier
[refrein]
en my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing
die vreugde wat jy gee brei uit in ‘n kring
‘n reis deur die verlede sal ook hartseer bring
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing

aan die einde het tant koba baie stil gelê
“ek sien reeds vier perde”, het ek haar hoor sê
“scatter my ashes” het sy gevra
“anderkant steynsburg duskant de aar”
[refrein]
en my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing
die vreugde wat jy gee brei uit in ‘n kring
‘n reis deur die verlede sal ook hartseer bring
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
letras aleatórias
- letra de blessed not stressed - gunna
- letra de la kiyo y la yves - lasserexxx
- letra de lazer dim 55 - ksiker
- letra de penzi wa kasi - njerae
- letra de kral - ogiboyz & zonenreal
- letra de inaya - zedir
- letra de ultimatum - 408
- letra de good love - pinky b
- letra de cálmate - cast - ayla y los mirror
- letra de crime n' investigations - poodle da constante