
letra de ek het - laurika rauch
ek het gestaan, ek het geval
ek het wat-wou, ek het gewens
ek het gelag, ek het gevra
ek het gewonder wat jou pla
en eendag as dit stil word, en ek niks-meer-nog wil hê
sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê… ek het
ek het gestoei, ek het gewen
ek het versnel, ek het gerem
ek het geterg, еk het gehuil
ek het vеrskil, ek het verander
en eendag as dit stil word, en jy niks-meer-nog wil hê
sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê… ek het
ek het gemik, ek het geland
ek het gesorg, ek het volhard
ek het gevat, ek het gelos
ek het geslaag, ek het genoeg
en eendag as dit stil word, en jy niks-meer-nog wil hê
sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê…
en ek het als gesien, en ek het als gehoor
ek het my hart uit gespeel, en ek het soms verloor
ek het ged-nk ek het geleer
ek het gelief, ek het verlang na jou
en eendag as dit stil word, en ek niks-meer-nog wil hê
sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê… ek het
ek het …
ek het
letras aleatórias
- letra de controvento - giorgio canali & rossofuoco
- letra de nem posso dizer - don l
- letra de too much - amateur best
- letra de red lights - notifi
- letra de terra e coração - xuxa
- letra de viața reală - neli
- letra de en liten jævel - plumbo
- letra de minuit - veerus
- letra de under the starlight - remedy drive
- letra de sincerely, me - md (canadian)