letra de onbeskryflik - kurt darren
die son is op ons spoor.
fluister asem in my oor soos ‘n engelekoor.
die begin van voor.
ek los jou nou alleen.
ure vat my oral heen, dra jou saam met my.
my deur die dag te kry.
helder ander mooi beskrywings wemel oor my.
soveel mooi herinneringe jy, aan my sy.
onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
dit wat ek in my voel oor jou.
dink van jou, hier en nou.
jy’s onbeskryflik.
my woorde kan dit nooit verduidelik.
ek weet ek wil dit wys vir jou.
gee aan jou, hier en nou.
onbeskryflik.
die son het nou gaan lê.
ek het als wat ek wil hê.
jy sal my warm maak, wanneer dit kouer raak.
allerhande mooi beskrywings wemel oor my.
soveel mooi herinnering jy, aan my sy.
onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
dit wat ek in my voel oor jou.
dink van jou, hier en nou.
jy’s onbeskryflik.
my woorde kan dit nooit verduidelik.
ek weet ek wil dit wys vir jou.
gee aan jou, hier en nou.
diep in my binneste is jy die enigste een.
die enigste een.
tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen.
my liefde alleen.
jy, s onbeskryflik.
my woorde kan dit nooit verduidelik.
dit wat ek in my voel oor jou.
dink van jou, hier en nou.
jy’s onbeskryflik.
woorde kan dit nooit verduidelik.
dit wat ek in my voel oor jou.
dink van jou, hier en nou.
onbeskryflik…
onbeskryflik.
dit wat ek in my voel oor jou.
dink van jou, hier en nou.
letras aleatórias
- letra de 아프고 아픈 이름 (sickening love) - 4men
- letra de ice - floki & le chamal
- letra de the cold room - s2-e5 - k1, tweeko & mixtape madness
- letra de холодным (cold) - dio (@wakeupdio)
- letra de one moment - slowtide [id]
- letra de girl from ipanema - connie francis
- letra de africa geography/african countries song - kids learning tube
- letra de α. μάνθος (a. manthos) - thanasis papakonstantinou
- letra de i'm sorry - joshua bassett
- letra de fooled myself - bryanraps