letra de twee huise - karlien van jaarsveld
[vers 1]
partykeer is twee huise
beter as een huis
maar ek sal jul vashou
tot aan die einde van tyd
partykeer is twee mense
net nie bedoel vir mekaar
ek weet dit is moeilik
maar in tyd sal jul verstaan
[koor]
en ek belowe om julle altyd lief te hê
en te beskerm teen wat die wolwe buite sê
eliah en daniël
ek is jammer
ek sal als gee wat ek het
[vers 2]
partykeer het twee mense
die beste intensies
maar soms werk dit nie uit nie
soos wat ons graag die boek wou skryf
my seuns ons maak foute
ek wil hê dat jul moet weet
ek gee dit my beste
maar tyd sal alles leer
[koor]
en ek belowe om julle altyd lief te hê
en te beskerm teen wat die wolwe buite sê
eliah en daniël
ek is jammer
[slot]
partykeer is twee huise
beter as een huis
maar ek sal jul vashou
tot aan die einde van tyd
en ek belowe om julle altyd lief te hê
en te beskerm teen wat die wolwe buite sê
eliah en daniël
ek is jammer
ek sal als gee wat ek het
letras aleatórias
- letra de weekend - supernem
- letra de hey girl - don luke
- letra de pray for me - the weeknd
- letra de everyday - winner
- letra de please don't leave me behind - frankjavcee
- letra de showed you - dj esco feat. young thug, future, a boogie wit da hoodie & dej loaf
- letra de slxves - slade
- letra de sad! - p. muna
- letra de golden - josiah williams
- letra de let's build - faraway & lasiurus