
letra de lig buig - karen zoid
[vers 1]
met liefde gegee, met liefde gevang
geskep met ‘n lepel, gegooi met ‘n tang
die lewe is kort, die lewe is lank
in ewige vrees, in ewige dank
[koor]
en lig buig deur die water, en lig buig deur die water
en lig buig deur die water van jou glas
en lig buig deur die water, en lig buig deur die water
en lig buig deur die water van jou glas
[vers 2]
‘n fotograaf volg net die lig
jou angle bepaal die straal se gewig
een lens vir ver, een lens vir dig
druk net die knoppie, ontspan jou gewrig
[koor]
en lig buig deur die water, en lig buig deur die water
en lig buig deur die water van jou
en lig buig deur die water, en lig buig deur die water
en lig buig deur die water van jou
[vers 3]
wil jy die werk verstaan, draai jou rug op hom
net vir ‘n oomblik dit werk soos ‘n bom
die waarheid is swart, die waarheid is wit
die waarheid is tog gewoonlik absurd
[koor]
en lig buig deur die water, en lig buig deur die water
en lig buig deur die water van die see
en lig buig deur die water, en lig buig deur die water
en lig buig deur die water van die see
letras aleatórias
- letra de firestarter - ohnoitsrobo
- letra de fly me to the moon [rei i - remix tv version] - hideaki anno
- letra de cansado - ratones paranoicos
- letra de czarno widzę - afro kolektyw
- letra de a conspiracy of crows - the happy pill academy
- letra de on my mind - patricio darone
- letra de parle pas de nous - naps
- letra de if you ever (remix) - nao
- letra de last week - atwood
- letra de $ucio$ puerco$ - bardero$