
letra de liewe pa - jurie els
liewe pa, jy is reeds weg vir baie jare
liewe pa, maar ek onthou jou tot vandag
liewe pa, nou lyk die wêreld baie anders
liewe pa, kon ons net een maal weer gesels?
want die nag se drome
bring jou terug na my (na my)
ons ken al maar net in dele, gou gaan elke mens se lewe
in ‘n oogwink ook verby
ek onthou sy oë
as ek aan hom d-nk
daar’s ‘n doel en daar’s ‘n rede, elke mens sе doopte lewe
moеt in ewigheid weerklink
liewe pa, snags marsjeer daar nog soldate
liewe pa, stil oor die slagveld van my hart
liewe pa, is daar nog blomme by die water?
liewe pa, soms raak jou groot seun ook verward
want die nag se drome
bring jou terug na my (na my)
ons ken al maar net in dele, gou gaan elke mens se lewe
in ‘n oogwink ook verby
ek onthou sy oë
as ek aan hom d-nk
daar’s ‘n doel en daar’s ‘n rede, elke mens se doopte lewe
moet in ewigheid weerklink
liewe pa, jy bly in ewigheid weerklink
letras aleatórias
- letra de spicy breeze - 斉藤壮馬 (souma saito)
- letra de golden hour - powerpaffboisss
- letra de bar room fly - marden hill
- letra de in ya speakers - japhy
- letra de боггарт (feat. troy nottingham) - troywhoa
- letra de benimsin - aşkın nur yengi
- letra de gazers - you, nothing.
- letra de i'm trying - e the mastermind
- letra de regular sh*t - illkira
- letra de fallout tactics - kościey