letra de droomvrou - jurie els
ek soek nou vir jare al na haar
met ‘n honger hart, wat net nie wil bedaar nie
sy’t my wakkerwêreld skoon deurmekaar gemaak
dan droom ek ook nog elke aand van haar
sy’s altyd met haar rug na my gedraai
haar gesig hou sy geheim
en haar naam die moet ek raai
maar ek weet ek ken die meisie wat daar staan
en ek wens so ek kon nader aan haar gaan
hierdie is ‘n liedjie net vir jou, droomvrou
en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
en еk hoop as jy dit hoor sal jy onthou, droomvrou
dat ek jarelank gesoеk het, net na jou
as sy tog maar net eenkeer om wou kyk
want ek wonder wie sy is en hoe haar oë lyk
ek weet ek ken die kurwes van haar vlees
en ek weet ek ken die warm van haar gees
hierdie is ‘n liedjie net vir jou, droomvrou
en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
en ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou, droomvrou
dat ek jarelank gesoek het, net na jou
net nou die aand, toe kyk sy skielik om
en ek moet erken ek was tot in my siel verstom
van die soektog na my droomvrou was verby
en sy was toe al die tyd maar net jy
hierdie is ‘n liedjie net vir jou, droomvrou
en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
en ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou, droomvrou
dat ek jarelank gesoek het, net na jou
hierdie is ‘n liedjie net vir jou, droomvrou
en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
en ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou, droomvrou
dat ek jarelank gesoek het
net na jou
letras aleatórias
- letra de toc - maureen
- letra de te la parto (remix) - la mas doll, yailin la mas viral & mapa negro
- letra de punch in the gut - jessup
- letra de only love me - timi yuro
- letra de viajante no tempo - stellar maris
- letra de semmi különös - united (hu)
- letra de vie triste - doni m
- letra de holiness cries - bloodlinestx
- letra de любить только тебя (to love only you) - daygrols
- letra de roach - 25bag & packa benson