letra de ware vriende - juanita du plessis
as die res van die wêreld uitstap
is jy die een wat omdraai vir my
as die paaie voor my dof raak
is jy die een wat langs my sal bly
daar’s niemand wat my beter ken
niemand wat my beter verstaan
saam met jou kan ek net wees wie ek is
waar ons ookal gaan
ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nêrens kry
ware vriende
net soos vinkel
vinkel en koljander
die een is soos die ander
dis asof ons dieselfde d-nk
jy hoor my as niemand anders oorbly
vir altyd is ons saam aanmekaar gebind
vir jare saam die pad geloop
goed en sleg het ons saam gedeel
in ons harte die herinnering
niemand sal dit ooit van ons kan steel
ek’s hier vir jou soos jy vir my
dag en nag ek luister wat jy sê
daar’s ‘n goue draad wat loop deur ons verhaal
mag dit nooit ‘n einde hê
ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nêrens kry
ware vriende
net soos vinkel
vinkel en koljander
die een is soos die ander
dis as of ons dieselfde d-nk
jy hoor my as niemand anders oorbly
vir altyd is ons saam aanmekaar gebind
na na na na
na na na na (na na na)
na na na na
na na na na (naaa)
ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nêrens kry
ware vriende
la la la la
la la la la
la la la la
la la la la
la la la la
la la la la
ware vriende sal ons bly
ware vriende
sal ons bly
letras aleatórias
- letra de vuelve conmigo - en directo - pablo alborán
- letra de lately - 03 greedo
- letra de me ta pyl - lyrical son
- letra de beautiful - brookes brothers
- letra de level 4 - rawdre & geniuz
- letra de yo sweets - najee the 1
- letra de make it alright - jessica mauboy
- letra de ela me faz - rael
- letra de really don't get it - prompto
- letra de perfect, dark - sammus