
letra de see van galilea - juanita du plessis
as die see van galilea kon praat
hoeveel diep geheime sal hy uit sy bodem loslaat
hoeveel stories sou hy kon vertel
hoeveel wysheid hoeveel raad
as die see van galilea kon praat
as die klippe langs die waters ‘n woord kon sê
sou hulle my die pad kon wys
waar my meester se spore lê
ek sien die prentjie in my geestesoog
elke vyeboom wat buig
en elke druppel uit die see wat kan getuig
hier het hy gewandel
hiеr het hy geloop
hier lê al sy wondеrs
sy rede sy hoop
self die winde het geluister
hy’t die storm stil gemaak
laat elke oor nou luister
dis jesus hy is die seun van god
as die mes van die seer in jou lewe dieper sny
as jy soekend vra maar nêrens ‘n antwoord kry
sal die branders die waarheid eggo
luister net met jou hart
want die geheim lê opgesluit binne jou en my
in jou sal hy wandel
langs jou sal hy loop
vir hom is jy ‘n wonder
sy rede sy hoop
deur die winde sal hy fluister
elke storm sal hy stil
laat jou oor nou luister
dis jesus hy is die seun van god
oor die grense van israel
oor die waters word dit uitbasyn
dis jesus
heilig so berein
in jou sal hy wandel
langs jou sal hy loop
vir hom is jy ‘n wonder
sy rede sy hoop
deur die winde sal hy fluister
laat elke oor nou luister
dis jesus hy is die seun van god
laat elke oor nou luister
dis jesus hy is die seun van god
as die see van galilea kon praat
letras aleatórias
- letra de look at you [response to nicki minaj - lookin a** n****] - elo'ci
- letra de rola gra - mela koteluk
- letra de candy shoppa - redefiners
- letra de past life - maggie rogers
- letra de king - famous kels,
- letra de min verden - gigasus
- letra de grubstake - hail mary mallon
- letra de overweight against heart attacks - the blackout argument
- letra de la nuit à naima - abd al malik
- letra de cloud 10 - prezidential candidates