letra de maak dit los! - juanita du plessis
[vers 1]
waars dit lekker, hiers dit lekker, maak dit los
kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan
kap ‘n regs tot in 17de laan
waar die jol is, waar dit vol is
kom dans met my kom vat my vir ‘n draai
musiek in die rooi vir ‘n moviese lawaai
dis die plek die, los my net hier
[pre-koor]
voel jy die vlamme, voel jy die vuur
dinge raak al hoe warmer hier
[koor]
is jy al los, los, los
hy gan ons bos, bos, bos
sê my waars dit lekker
waars dit lekker, hiers dit lekker
ons gaan mal, mal, mal
sê vir my jy sal, sal, sal
kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere
maak dit los
[vers 2]
wie gee om ons maak net wat ons wil
niemand hoor nie so raas maar as jy wil
waars die party, hiers die party
[pre-koor]
voel jy die vlamme, voel jy die vuur
dinge raak al hoe warmer hier
[koor]
is jy al los, los, los
hy gan ons bos, bos, bos
sê my waars dit lekker
waars dit lekker, hiers dit lekker
ons gaan mal, mal, mal
sê vir my jy sal, sal, sal
kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere
maak dit los
is jy al los, los, los
hy gan ons bos, bos, bos
sê my waars dit lekker
waars dit lekker, hiers dit lekker
ons gaan mal, mal, mal
sê vir my jy sal, sal, sal
kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere
maak dit los
letras aleatórias
- letra de 妥妥的 (twerk it) - rēd°芮德 (red hung)
- letra de beachside - the homies
- letra de fool me - buck meek
- letra de bb king freestyle remix - ajy
- letra de make it last - northern south
- letra de broken and hurt - sam avry
- letra de midnite - shadyelilak
- letra de was soll ich im himmel - michael wendler
- letra de old soul (10795) - pozeg
- letra de pesadumbre - roobird