letra de kom na my toe - juanita du plessis
ek sien jou twyfel
ek sien jou vrees
hoe jy in die donker worstel
ek sien jou gebroke gees
het jy geweet dat jy dit alles vir my kan gee
het jy geweet dat ek al jou sorge weg sal vee
kom na my toe want ek ek gee rus
kom na my toe
kom na my toe
ek sal alles vir jou dra as jy my net sal vra
kom na my toe
kom na my toe
as jy moeg en oorlaai is
my juk is sag my las is lig
kom na my toe
ek sien jou trane
ek sien jou seer
jou siel se dowwe strale
jou hart ‘n geslote deur
het jy geweet my hande is altyd onder jou
hеt jy geweet ek sal jou altyd veilig hou
kom na my toe want ek gee rus
kom na my toе
kom na my toe
ek sal alles vir jou dra as jy my net sal vra
kom na my toe
kom na my toe
as jy moeg en oorlaai is
my juk is sag my las is lig
kom na my toe
my juk is sag my las is lig
kom na my toe
letras aleatórias
- letra de sick - akiu
- letra de 2 minutes - petit monsieur
- letra de hate u love u - mac backwardz
- letra de clima da ospedale - umarell
- letra de nachsitzen - john on a mission
- letra de kalimba - jrotom
- letra de è per te - pier cortese
- letra de my adorable one - paul pena
- letra de blame - nodisco.
- letra de si yo pudiera - agustín lara