letra de kan jy nie - juanita du plessis
kan jy nie lyrics
hier staan ek weer
op my knieë voor jou deur
wat kan ek sê
is daar hoop hierdie keer
ek weet ons drome
lê begrawe in die wind
maar seermaak liefde so blind
en in tyd sal ons mekaar vind
kan jy nie hoor as ek sê ek is lief vir jou
kan jy nie sien dat ek ons bymekaar wil hou
jy is al een wat deel is van my lewe vir altyd
kan jy verstaan as ek sê dat ek jou wil hê
kan jy ons drome in môre se goud belê
is daar ‘n rede vir jou en my om hier te bly
sien jy my drome vir jou en vir my
jy het alles wat ek in ‘n man wil hê
as jy net hoor wat ek vandag vir jou wil sê
hier by jou dis al waar ek wil wees
kyk hoe verdwyn al jou vrees
want liefde kan wonder genees
kan jy nie hoor as ek sê ek is lief vir jou
kan jy nie sien dat ek ons bymekaar wil hou
jy is al een wat deel is van my lewe vir altyd
kan jy verstaan as ek sê dat ek jou wil hê
kan jy ons drome in môre se goud belê
is daar ‘n rede vir jou en my om hier te bly
sien jy my drome vir jou en vir my
my liefling sien jy
my drome vir jou en vir my
letras aleatórias
- letra de 1000 - jay jiggy
- letra de what i saw - young knives
- letra de pegate - power peralta
- letra de we're next - fascinating aida
- letra de belastend - blindzeile
- letra de high life clinic - the criticals
- letra de derbi - webo y kinte
- letra de nierealne realne społeczeństwo - belgrado
- letra de piu piu & frajola* - orochi
- letra de bovar - dree low