letra de kaalvoetkind - juanita du plessis
gee my ‘n bietjie meer son, ‘n bietjie meer see
tone in die sand elke tree, ‘n kaalvoetkind sal ek altyd bly
sluit die deur, ons vat die pad, want die bosveld stilte roep my hart
ja, ‘n kaalvoetkind sal ek altyd bly
as die stad, se liggies dof raak
is dit die sekelmaan wat my steeds bekoor
as die geraas, vir my te veel raak
wil ek vlug tot daar waar ek myself verloor
gee my ‘n bietjie meer son, ‘n bietjie meer see
tone in die sand elke tree, ‘n kaalvoetkind sal еk altyd bly
sluit die deur, ons vat die pad, want diе bosveld stilte roep my hart
ja, ‘n kaalvoetkind sal ek altyd bly
sal ek altyd bly
hier’s ek gebore, hier wil ek sterwe
met die blou lug, afrika asem in my
dit wat my hart vra, lê hier gebêre
in die vlaktes raak die kind in my weer vry
gee my ‘n bietjie meer son, ‘n bietjie meer see
tone in die sand elke tree, ‘n kaalvoetkind sal ek altyd bly
sluit die deur, ons vat die pad, want die bosveld stilte roep my hart
ja, ‘n kaalvoetkind sal ek altyd bly
as die wiele draai, klim ek op, gaan saam
want bymekaar is ons nooit alleen
elke saamwees oomblik koester ek, want ons dans, ons dans in die reen
gee my ‘n bietjie meer son, ‘n bietjie meer see
tone in die sand elke tree, ‘n kaalvoetkind sal ek altyd bly
sluit die deur, ons vat die pad, want die bosveld stilte roep my hart
ja, ‘n kaalvoetkind sal ek altyd bly
‘n kaalvoetkind sal ek altyd
‘n kaalvoetkind sal ek altyd bly, sal ek altyd bly
letras aleatórias
- letra de open book - jo saza
- letra de grave - tenma & douze déluge
- letra de tour de fete - the motifs
- letra de rothenbaumchaussee - estikay
- letra de hit n run - exhvust
- letra de bloody mary - маджента харт (magenta heart)
- letra de elixirvoluze エリクサー・ヴォルゼ (w/ sh4yy) - habaji
- letra de confident - kieran the light
- letra de two five - honey kilo
- letra de run run - moe phoenix