
letra de is dit jy? - juanita du plessis
dit was lank gelede
ek onthou nog jou soen
maar ons was nog jonk
wou nog so baie doen
het my lewe lank altyd gewonder, geraai
wie die regte een sou wees
met jou foto steeds teen my kamermuur
staan jy jare later hier
is dit jy wat weer in my drome dwaal
is dit jy?
is dit jy wat weer in my kop kom maal
want ek d-nk net aan jou
is dit jy wat my hart in jou hande hou
is dit jy?
is dit jy wat die son weer om my sal vou
want ek d-nk ja ek d-nk net aan jou
soos die suidewind
het jy deur my kom waai
in ‘n oogwink
het jy als omgedraai
toe jy my kom groet met jou glimlag soet
kon ek dit in jou oë lees
al was dit jare terug of hiеr en nou
dis bedoel om tе wees
is dit jy wat weer in my drome dwaal
is dit jy?
is dit jy wat weer in my kop kom maal
want ek d-nk net aan jou
is dit jy wat my hart in jou hande hou
is dit jy?
is dit jy wat die son weer om my sal vou
want ek d-nk ja ek d-nk net aan jou
letras aleatórias
- letra de 47 emcees (plus 18 more remix) - kj-52
- letra de uranio 22 - marco mengoni
- letra de sideways - street light
- letra de nel nostro quadrato di cielo - paolo frescura
- letra de sorry that i'm not sorry - whitney peyton
- letra de süre mesure #4 - grünt & nova
- letra de eat this - david the peruvian
- letra de klick klick boom - farid bang
- letra de tall - bayside
- letra de lupe fiasco - ital (roses) - @rap101