letra de dis waar ek wil wees - juanita du plessis
dis ek en jy vanaand
niemand hier om ons heen
ek sien jou daar staan so verward
jy lyk tog so alleen
ek sien jou nader kom
my hele wêreld draai om
dis jou oë wat sê dat jy my wil hê
ooh ek staan verstom
dis waar ek wil wees, hier by jou
as jy my in jou arms hou
dan kan die wêreld maar verbygaan
ek sal vir altyd by jou staan
gee my net ‘n kans, ‘n laaste dans
jy weet nie wat jy doen aan my
as ek jou hartklop voel teen myne
weet ek dis hier waar ek wil bly
jy doen dit elke keer
ooh jy maak my so mal
jou liefde wil ek hê meer en meer
as jy net sê jy sal
ek het so lank gewag
om jou by my te hê
jy probeer vertel met ‘n laaste lag
jy hoef niks meer te sê
dis waar ek wil wees, hier by jou
as jy my in jou arms hou
dan kan die wêreld maar verbygaan
ek sal vir altyd by jou staan
gee my net ‘n kans, ‘n laaste dans
jy weet nie wat jy doen aan my
as ek jou hartklop voel teen myne
weet ek dis hier waar ek wil bly
letras aleatórias
- letra de he's crazy - goldfish
- letra de don't let me be misunderstood - brian newman
- letra de spreman na sve - centar srbija stil
- letra de flacky - shahmen
- letra de πικρός καφές (pikros kafes) - tωm unit
- letra de den fuckt - lil b
- letra de vluchten kan niet meer - paul de leeuw
- letra de toradora! maybe - the digi destined
- letra de creature among us - modern day escape
- letra de dancer (acoustic) - all the right moves