letra de dis 'n vibe - juanita du plessis
is dit daar in desember in hartenbos
karavane gepark
vure brand met tjop dop en boerewors
dis hoe ons dit doen. mos
is dit dalk inni bosveld op jou neef se plaas
skape braai oppi spit
en die windpomp sherrie maak die bene los
ja dis hoe ons dit doen. mos
kry jou hier kry jou daar
maak memories bymekaar
laat daai beat nou drop
ons gaan op op op
hande inni lug
ons kan hop hop hop
dis ‘n vibe vibe vibe
dis lekker man
dis ‘n vibe vibe vibe
sit hom inni kan
vanaand ry die boere sit sit so
draai my in en uit
en ondеrstebo
dis ‘n vibe vibe vibе
in afrikaans
dis ‘n vibe vibe vibe
laat die voete dans
dis ‘n vibe
vat my saam na die weskus by hentiesbaai
potte prut oppi strand
en die bakkie speakers vol oopgedraai
kaalvoet inni sand kwaai
doen ons dan net die tuinroete ommi huis
skuif die stoele en tafels weg
ons gooi n sokkie in ‘n ou kombuis
nooi al die bure saam.. verstaan
kry my hier kry my daar
maak memories bymekaar
laat daai beat nou drop
ons gaan op op op
hande inni lug
ons kan hop hop hop
dis ‘n vibe vibe vibe
dis lekker man
dis ‘n vibe vibe vibe
sit hom inni kan
vanaand ry die boere sit sit so
draai my in en uit
en onderstebo
dis ‘n vibe vibe vibe
in afrikaans
dis ‘n vibe vibe vibe
laat die voete dans
dis ‘n vibe”
letras aleatórias
- letra de sand - abstract
- letra de nie przenośta - stasio
- letra de yeah! my sunshine!! - hungry days
- letra de little lies - michelle hunziker
- letra de twenty one pilots - my blood - genius traducciones al español
- letra de us - fayray
- letra de aku cah kerjo - hana monina
- letra de chlorine & wine - baroness
- letra de simpangan karo mantan - hana monina
- letra de motivated - nf