
letra de hillbrow - johannes kerkorrel
ou man sit by die straatkafees,
en kyk al die mense loop heen-en-weer
boemelaars raas by die wimpy bar,
en fontana is oop tot laat in die aand
kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan
en hou dan die hand, en hou dan die hand,
en hou oop die hand? ja
koortjie:
en gee, gee, gee. gee, gee, gee
jou sente, jou drome, jou klere vol gate,
gee jou hart vir hillbrow
ja, gee jou hart vir hillbrow
in quartz straat hoor ek? n meisie my roep,
daar? s? n hare krishna wat vra wat ek soek
en ken ek vir jesus? vra? n man op die stoep,
tussen hillbrow records en estoril books
en dis lank na twaalfuur,
en die hillbrow toring stuur
sy seine in die nag, sy sein in die nag,
sy sein vir die junkies wat wag, o
koortjie:
en gee, gee, gee. gee, gee, gee
jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,
gee jou hart vir hillbrow,
ja, gee jou hart vir hillbrowen die ligte gaan aan in die chelsea hotel,
en stemme en musiek klink in elke woonstel.
ons sit in die son, drink wyn,
ons survive met? n helse lot pyn in hierdie land, ja
kom ons drink op die een wat sy drome oorleef,
op die een wat kry wat hy vra, jakoortjie:
en gee, gee, gee. gee, gee, gee
jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,
gee jou hart vir hillbrow
ja, gee jou hart vir hillbrow,
komaan, gee jou hart vir hillbrow
letras aleatórias
- letra de rain street - 2hollis
- letra de i'm the gift - oniq
- letra de цифровой будда (digital buddha) - yeltsin is illuminati
- letra de betrunken - rokko weissensee
- letra de half the man - withered hand
- letra de najbolja (2012) - zejna
- letra de love roblox (chief keef - love sosa parody) - juicy john
- letra de spy - xlson137
- letra de webcamgirl - horrormovies
- letra de back to you - sondae