letra de melanie - jay
[inleiding]
melanie, melanie
[vers 1]
hoe vergeet ‘n mens jou eerste soen?
dis wat my kop vir my wou doen
dis my hart wat jou nie los nie
het ek nie so die tyd gemors nie
[koor]
melanie
kom ons maak ‘n simfonie
ek skryf vir jou die melodie
kom sing vir my die harmonie
melanie
jy sê, jy sal dit vir my wys
want hierdie keer kom dit met ‘n prys
jy breek my hart net weer en weer en weer
melanie
melanie
[vers 2]
ek wens jy kan dit vir my vra
ek sal jou op my hande dra
want jy bly nog steeds my grootste sonde
jy smeer die sout terug in my wonde
[koor]
melanie
kom ons maak ‘n simfonie
ek skryf vir jou die melodie
kom sing vir my die harmonie
melanie
jy sê, jy sal dit vir my wys
want hierdie keer kom dit met ‘n prys
jy breek my hart net weer en weer en weer
melanie
[brug]
ek het verander, ek wens jy kon my glo
as ‘n man ‘n vrou lief het, dan maak hy so
[slot]
melanie
kom ons maak ‘n simfonie
ek skryf vir jou die melodie
kom sing vir my die harmonie
melanie
jy sê, jy sal dit vir my wys
want hierdie keer kom dit met ‘n prys
jy breek my hart net weer en weer en weer
melanie
melanie
kom sing vir my die harmonie
melanie
jy sê, jy sal dit vir my wys
want hierdie keer kom dit met ‘n prys
jy breek my hart net weer en weer en weer
melanie
letras aleatórias
- letra de tibby dunbar - the dubliners
- letra de money x marijuana - jgrxxn
- letra de o pinto do meu tio - parrerito
- letra de razzle dazzle - cliff richard & the shadows
- letra de 裁判 - エグスプロージョン
- letra de fame in orange county - j. dla
- letra de cosas buenas - soleá morente
- letra de what you will - mike garrigan
- letra de danser - anthony lastella
- letra de reptil gusano - kabezabolo manolo