letra de biscuits & biltong - jack parow
ja die aarde is groot en die sterre is klein
daar’s net akkedisse in die woestyn
bokke en dorings en die bitter alwyn
ek en die ooskus
but it’s not the same
ek sê: biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
gee vir my ‘n sweep
gee my ‘n stok
gee my ‘n vroutjie in ‘n bontrooi rok
gee my die oop veld waar die bokke wei
daar tussen die klippe sal jy my kry
’cause
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
o die sterre bo die groot stad
en die liggies in die nag
het my weggetrek en verober
en in die donkerte geslag
en teen die breek van die golwe
en die kraak van die sweep
het ek bakklei en gestruggle
en toe stadig wegbeweeg
so nou’s ek terug in die oop veld
en terug in die gras
weer terug waar my voete in die poele rond kan plas
terug tussend die landerye
en terug tussen die stof
terug tussen die hoë kranse van die bergrivier se mond
waar die bier en die braaivleis loop soos die snoek
en waar die grond en die modder vlekke maak op my broek
terug tussen die wynlande en terug met die tang
terug op die damwalle waar ek lekker visse kan vang
terug waar die mense nog waai as jy verby hulle ry
en waar die tannies by die tuisnywerheid pies bak vir my
waar die kinders in die straat speel
en dit altyd ruik na braai
want dis my plekkie daai!
daar’s min waterstrome
wind en sand en diamantdrome
koue bloue hemel met geen genade
cause
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
biscuits en biltong
ek is ‘n weskus klong
letras aleatórias
- letra de qui veut la tête - expression direkt
- letra de wop - tribute to j dash and flo rida - wop
- letra de el macho prieto - larry hernndez
- letra de 100% pure american rage - anti-mortem
- letra de feelin' me - king codi
- letra de what the fuck - bugoy na koykoy & mike swift
- letra de no fear - mavi
- letra de all that i got - elijah yates
- letra de flow dos quadrinhos (comic flow) - álvaro mamute
- letra de back from the dead - kgp