
letra de bietjie bietjie - henru
[intro]
dis henru ek belowe
ah-ha
[pre-chorus]
moes ek wag vir jou
[chorus]
jy vat jou tyd so
ek soek alles maar jy
leen jou hart so bietjie bietjie
bietjie bietjie, shout out aan heart break vir die liedjie liedjie
[post-chorus]
was dit net duidelik kan jy verduidelik wat het jy ged-nk ek kan nie wag nie
ek lewe vir die dag en nie die nag nie, ek het jou lief maar еk mag nie, tragies
was ons sevеntien of agtien, was ‘n bietjie al wat ek verdien, uh
[vers 1]
wanneer sal ek leer
vier keer gebeur en ek was oor dit, al die eerste keer
ek wou jou ken maar dit maak net seer
[?]
ek sit met myself en stry kwart oor elf dan change my feeling as ek diep genoeg delf
my vriende mis my, probeer my reg help, maar ek suffer onder emosionele geweld
[pre-chorus]
moes ek wag vir jou
[chorus]
ek soek alles maar jy
leen jou hart so bietjie bietjie
bietjie bietjie, shout out aan heart break vir die liedjie liedjie
[post-chorus]
was dit net duidelik kan jy verduidelik wat het jy ged-nk ek kan nie wag nie
ek lewe vir die dag en nie die nag nie, ek het jou lief maar ek mag nie, tragies
was ons seventien of agtien, was ‘n bietjie al wat ek verdien, uh
[chorus]
bietjie bietjie
bietjie bietjie, shout out aan heart break vir die liedjie liedjie
bietjie bietjie
bietjie bietjie was ‘n bietjie al wat ek verdien, u
letras aleatórias
- letra de harm - early graves
- letra de he i m - elín hall
- letra de ocean drive - sera selin
- letra de smoke tricks - arrows in action
- letra de we go dey alright - marcy wtf
- letra de altered beast ii (live at red rocks '22) - bootleg gizzard
- letra de i'm not a christian rapper (x3r0 remix) - abe israel
- letra de haaveet, haaveet - pariisin kevät
- letra de rich - max barskih
- letra de vienna - hannah connolly