letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de kry my in die middel - franja du plessis

Loading...

kry my in die middel

sê net waar
”n tyd en n dag en ek kry jou daar
wil net by jou wees
want jy het my hart
al lankal saam jou gevat

ek doen my bes
gee wat ek kan
doen jy die res
want ons is al halfpad
in hierdie ding
gaan jy iets tot die tafel bring

kry my in die middel
die middel
trek my nader
sonder om te sukkel
te sukkel
ek sal nie los nie
ek sal vashou
my hele lyf aan joune vasklou

so kry my in die middel
die middel
ek kan nie sonder jou niе
ja, ek sukkel
ek sukkel
ek sal hiеr wag
ek sal net hier bly
kan jy antwoord
asseblief tog sê my
of jy my sal kry in die middel
ek mis jou net
mis alles wat ons was
wat ons nie meer het
wil jy nie net vinnig
n draai hier kom maak
dat ons met mekaar kan praat

so vat ‘n tree aan daardie kant
dan vat ek ‘n tree aan hierdie kant

kry my in die middel
die middel
trek my nader
sonder om te sukkel
te sukkel
ek sal nie los nie
ek sal vashou
my hele lyf aan joune vasklou

so kry my in die middel
die middel
ek kan nie sonder jou nie
ja, ek sukkel
ek sukkel
ek sal hier wag
ek sal net hier bly
kan jy antwoord
asseblief tog sê my
of jy my sal kry in die middel

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...