
letra de kom ons dans - franja du plessis
kom ons dans lyrics
waar is die plekke waar almal nou heen gaan
waar is die mense wat ons die beste verstaan
die klok slaan al ses uur wat maak ons nog hier
wanneer gaan ons ry het jy al jou goed
ek weet dis ‘n moet jy laat gaan dit nie verby
dis tyd dat ons uitgaan en vir niks terug staan
die beste maak van wat ons het
sorg dat jy onthou maak reg ons begin nou
‘n dag om nooit te vergeet
kom ons dans tot die son opkom
net vanaand ek en jy
ja ons dans tot die son opkom
net vanaand gaan jy bly hier by my
waar is die tye waaraan almal nogsteeds d-nk
waar is die liedjies wat nog altyd lekker klink
diе klok slaan al ses uur wat maak ons nog hier
wanneer gaan ons ry het jy al jou goеd
ek weet dis ‘n moet jy laat gaan dit nie verby
dis tyd dat ons uitgaan en vir niks terug staan
die beste maak van wat ons het
sorg dat jy onthou maak reg ons begin nou
‘n dag om nooit te vergeet
kom ons dans tot die son opkom
net vanaand ek en jy
ja ons dans tot die son opkom
net vanaand gaan jy bly hier by my
letras aleatórias
- letra de ilife - dj sliqe
- letra de paid the plug - doe b
- letra de suzanah - cheikh lô
- letra de everything - tuka
- letra de dat is nu - veldentaal
- letra de ...dan ketika - maliq & d'essentials
- letra de vibin' out with (((o))) - fkj
- letra de ochi de chinez - nane
- letra de music city - alvin nmai
- letra de philip morris - eesco