letra de gee die beker - franja du plessis
hoe kan ek net sit en kyk
as ek sien hoe dit om jou lyk
hoe jy jou kop so hard bly stamp
en hoe die hoop in jou siel verdamp
hierdie hart van my breek
kan ek vurigheid in jou aansteek
jy gaan sien jy gaan bo uitkom
waar jy geplant is moet jy aanhou blom
ek is hier ek luister na jou hart
hoe kan ek jou seer wegvat
gee die beker maar vir my
stuur dit by jou verby
hierdie arms sal jou nooit verlaat
maar ek weet ook jy is sterk genoeg
ek verstaan jy raak ook somtyds moeg
ek is langs jou as jy val
ek sal die pleisters weer gaan haal
om jou wonde toe te maak
ek bly altyd lief vir jou
ek sal my arms om jou bly vou
hoekom is dit dan so moeilik
om by jou regte gevoelens uit te kom
ek is hier ek luister na jou hart
hoe kan ek jou seer wegvat
gee die beker maar vir my
stuur dit by jou verby
hierdie arms sal jou nooit verlaat
maar ek weet ook jy is sterk genoeg
ek verstaan jy raak ook somtyds moeg
ek is langs jou as jy val
ek sal die pleisters weer gaan haal
om jou wonde toe te maak
letras aleatórias
- letra de see how i feel - zander hall
- letra de overview (freestyle) - racks hogan
- letra de 3 guys in a bar - sole
- letra de ode to nujabes - funky dl
- letra de modo avión (feat. diego rodas) - kontra marín
- letra de 45 - mellowhype
- letra de big dog - the beverly chills
- letra de regular - wemtym
- letra de lawful - the last
- letra de gangsta groove - lupe fiasco