
letra de dans deur die donker - fokofpolisiekar
dans deur die donker
een vir een
halogeen
bloospienk w-nge
rosé
wraakterapie
in die bed oopgesprei
jou aura
jou drome
pikswart
vensters tot jou siel
dis nie veilig nie
die nagwag is dood
in sy houthuisie
dis ‘n towerkuns
glasie, glasie
sny ons palms oop
ek skree
jy skree
ons skree
en dans deur die donker
een vir een
halogeen
dans deur die donker
ons is die lig
vir ewig
en ek wens ek kon jou weer sien
dit was kak lank terug
by die eersterivier
‘n paar biere in die water
en ‘n akkerboombos
harte gekruis
vir oomblikke verlos
van die druk van swaartekrag
en wat goed kos
het jy genoeg om jou kis vol te maak?
as jy jou pad na die hiernamaals maak?
vat hulle nog cheques in die hemel?
ek is goed vir dit
ek is goed vir niks
ek is goed vir niks
ek is goed vir niks
ek skree
jy skree
ons skree
en dans deur die donker
een vir een
halogeen
dans deur die donker
ons is die lig
vir ewig
dans deur die donker
ons is die lig
vir ewig
letras aleatórias
- letra de mama's little baby - eliza gilkyson
- letra de starting over - star thistle
- letra de aben wo aha - jahboy wizy
- letra de in here - neez & mclayla
- letra de vacuum seal - chrome studio
- letra de cosas raras - la franela
- letra de the snow queen (remix) - snow queen
- letra de rock tha show* - destroy lonely
- letra de i'm reaching in - hothouse flowers
- letra de s - trill pem