letra de ek is gekant teen sokkiejol - draadhond
ek is gekant teen sokkiejol
hoe kan mens dans met ′n stok in jou hol?
ek is te bang om aan ‘n meisie te vat
net-nou glip my hand, dan vat ek aan haar gat
is ek te lank
of is ek te maer?
dit pla my min…
ek slaan my gitaar
ek is te hoog en sy′s te laag
haar tiete druk hier teen my maag
my hand rus op die strap van haar bra
ek trap op haar tone en sy begin te kla
is ek melaats
of maak ek jou naar?
dit pla my min…
ek slaan my gitaar
nou dans ek alleen. ek is ‘n stier
ek spring rond soos ‘n wilde dier
my date is weg. wat maak ek nog hier?
ek stap na die bar en gaan haal nog ′n bier
my moves suck
ek weet dis waar
dit pla my min…
ek slaan die gitaar
ek is gekant teen sokkiejol
die musiek is kak, maar die saal is vol
eendag gaan my band hierdie plek nog rock
dan gaan die moshpit julle almal opfok
ek kan nie sokkie nie
om my siel te bewaar
dit pla my min…
ek slaan die kitaar
letras aleatórias
- letra de ransom - hollywood undead
- letra de he was leaving - this is lorelei
- letra de jojo - xxxohshitlarrysdad
- letra de silver lining - scott gray
- letra de det gyser i mig - kalaset
- letra de la muralla verde - thalía, ben carrillo & bruses
- letra de savage - kendrick
- letra de odee - blk odyssy
- letra de wayne (demo) - frankie cosmos
- letra de peaks beyond peaks - miaoux miaoux