
letra de jannaman - dodo nyoka
jannaman kan
want niemand kan soos jan kan
hy hou van ‘n vrou van j-panaman
soos ‘n hilux, soos hilux
roco roco kom van boksburg noord
hy hou van vrydae bike ry en baklei
hy hou van rock ’n roll
ons het gewerk deur die dag
ons het gejag in die nag
ons het gesweef al die pad, die pad, die pad
ons gaan plaas toe
ons het die biltong gehang
ons het die slange gevang
en die manne was nou bang, bang, bang
behalwe jannaman
brendon is ‘n bees van bloemfontein
hy boer met boer pampoene
en hy hou van braai
en ‘n dubbel brandewyn
marno was ‘n man daar van magaliesburg
hy hou van vis vang
rustigheid langs die dam
hy luister bob marley
ons het gewerk deur die dag
ons het gejag in die nag
ons het gesweef al die pad, die pad, die pad
ons gaan plaas toe
ons het die biltong gehang
ons het die slange gevang
en die manne was nou bang, bang, bang
behalwe jannaman
ons het gevis langs dam
het gesing langs die vlam
het gepraat op die plaas
het gekuier in die aand
ons hoor die boerboele blaf
dis tyd om te jag
jannaman kan
want niemand kan soos jan kan
hy hou van ‘n vrou van j-panaman
soos ‘n hilux, soos hilux
jannaman kan
want niemand kan soos jan kan
hy hou van ‘n vrou van j-panaman
soos ‘n hilux, soos hilux
letras aleatórias
- letra de t.l.c - maleah frederick
- letra de my head is spinnin - wrcktngl
- letra de freestyles barreau - saki225 & roddy key
- letra de what's going on? - nova rockafeller
- letra de wicked world - hashi senjoo
- letra de simple phrase - taya
- letra de etoile - amun
- letra de i got 1,2,3,4,5,6,7 - bbykidlouis
- letra de vogue - rasmus1-s
- letra de crashout - preciou$ (rap)