letra de sensitief / sensiteef - dierbaar
sy stel ha-rs-lf voor
(sy weet sy’s ‘n catch)
ons het al vier keer vroeër
op ‘n app gematch
maar ek was type a
en sy was ‘n p:
“ek en my boyfriend like jou vibe
kan ons eksperimenteer?” (nee!)
sensitief, sensiteef
sy moet altyd op die voorblad
van jou tydskrif wees
sy vape dispo’s, uit die kaap geuber
vir ‘n donderdag-disco midweek groove
haar instagram-story is ‘n leeukop hike
sy’t gisteraand ‘n foto van 5 jaar gelede gelike
en haar ooglede blink, dis seker pat mcgrath
of iets duurder as ‘n vierslaapkamerhuis met ‘n wеrf
sensitief, sensiteef
sy moеt altyd op die voorblad
van jou tydskrif wees
sy vape dispo’s, uit die kaap geuber
vir ‘n donderdag-disco midweek groove
haar boyfriend irriteer my
dis besides die punt
praat net heeltyd oor ‘n podcast
wat hy blykbaar verslind
en sy lag pis my af soos die joker s’n
hy’s brendan peyper maar hy d-nk hy’s pete davidson
sensitief, sensiteef
sy moet altyd op die voorblad
van jou tydskrif wees
sy vape dispo’s, uit die kaap geuber
vir ‘n donderdag-disco midweek groove
sy sê: “bel my as jy veilig is”
en vir ‘n oomblik smelt die straight vernis
maar voor ek keer kom dit weer, daai kak gedagte:
“jy’s ‘n plot device en ek’s die hoofkarakter”
“sensitief, sensiteef
ek moet altyd op die voorblad
van jou tydskrif wees
ek vape dispo’s, uit die kaap geuber
vir ‘n donderdag-disco midweek groove”
almal wat ek ken kan ‘n storie bylas:
“sy skuld my geld!” “ek skuld jou ciggies!”
“en ‘n nuwe matras!”
teen dié tyd d-nk ‘n mens dat jy jou les sou leer
“maar jy kan nie vir my kwaad bly nie”
ek het al probeer
sensitief, sensiteef
sy moet altyd op die voorblad
van jou tydskrif wees
sy vape dispo’s, uit die kaap geuber
vir ‘n donderdag-disco midweek groove
sensitief, sensiteef
sy moet altyd op die voorblad
van jou tydskrif wees
sy vape dispo’s, uit die kaap geuber
vir ‘n donderdag-disco midweek groove
letras aleatórias
- letra de nobody knows us - demigod blza
- letra de eagle one - skye townsend
- letra de qui on appelle - taïro
- letra de dragonfire - virus syndicate
- letra de turn it up - kindred the family soul
- letra de niveau iii - freeze corleone
- letra de żadnych zmartwień - quebonafide
- letra de aqui llegamos - osvaldo mtz
- letra de america - triptik
- letra de what do we do? - xavier omär & sango