letra de gly - dierbaar
(verse 1)
dis óf vyfuur in die oggend
óf dis vyfuur in die namiddag
ek vertrou nie meer die nuus nie
dit klink crazy, maar die vibes is af
en wie sou my dan keer?
en wie sou my blameer?
die wêreld is f-cked up
(verse 2)
en my ouers word net ouer
en die jare hardloop weg met my
dis ‘n moerse mindf-ck
elke keer as ek die polkadraaipad ry
en die woorde voel nuut
elke keer as ek bieg:
hoe graag ek wil
gly
(prechorus 1)
fok die logistiek van vlug!
ek gooi my hande in die lug
dis nie opgee nie, dis ingee
onder die wêreld se gewig!
ag, ek’s fine, ek wil nie kla nie
kan myself soms nie verdra nie
maar ek staan op in die oggend
en ek was nog my gesig
(chorus)
gly!
(verse 3)
en die weervoorspelling tref my
by die voordeur so ek gryp my jas;
somtyds voel ek soos ‘n vrou wat staan
en talm voor ‘n inloopkas
disassosieer weer
en wie sou my blameer?
is ek wie ek was?
(bridge)
gly vir vader, gly vir volk
steek die mes en draai die dolk
dis iemand anders se probleem!
dis uit my scope, ek voel ‘n veer!
o sh-t, daar gaan my laaste breinsel
metamorfose tot ‘n reddit-incel
en wie sou die blaam kry?
sou kafka skaam kry?
ek voel oorweldig!
d-nk jy moet jou ma bel…
(chorus)
gly!
letras aleatórias
- letra de red rose [the remix] - alphaville
- letra de грешный человече (a sinful man) - велес (vielies)
- letra de anything for you - gxmy
- letra de interlude - godson (be)
- letra de выстрел (shot) - bebo gedgo
- letra de missing you - ayjay (usa)
- letra de proiettili 2 - tom j
- letra de herion - drac33
- letra de я не втечу (i will not run away) - апатія (apatiya)
- letra de contaminao - beefsoup