
letra de diepseeduiker 17 - die piesangskille
jy dra high heels
ek drink whiskey on the rocks
ek is ‘n sterrekyker
jy is ‘n wanne be diepseeduiker
so al wat ek wil sê is
catch my drift
so al wat ek wil sê is
lees die boodskap tussen die lyne
dit was vroeg in julie
en al wat ek wou hê is warm koffie
en nie jou koue liefde nie
maar such life
jy kan seker nie verwag om in ackermans
vir n zara top te shop
jy dra high heels
ek drink whiskey on the rocks
ek is ‘n sterrekyker
jy is ‘n wanne be diepseeduiker
so al wat ek wil sê is
catch my drift
so al wat ek wil sê is
lees diе boodskap tussen die lyne
maandе later
kom by die besef dat
opposites attract nie
en jy weet ons sal nie werk nie
so ek maak die besluit
ek sê cheers cheers
oor en uit
jy dra high heels
ek drink whiskey on the rocks
ek is ‘n sterrekyker
jy is ‘n wanne be diepseeduiker
so al wat ek wil sê is
catch my drift
so al wat ek wil sê is
lees die boodskap tussen die lyne
dis nie jy nie dis ek
verkeerde typ verkeerde plek
dis nie jy nie dis ek
verkeerde plek, verkeerde ek
jy dra high heels
ek drink whiskey on the rocks
ek is ‘n sterrekyker
jy is ‘n wanne be diepseeduiker
so al wat ek wil sê is
catch my drift
so al wat ek wil sê is
lees die boodskap tussen die lyne
letras aleatórias
- letra de funk - heaven
- letra de ride or die - jm
- letra de money bag - lil siri & male siri
- letra de сказка (fable) - кино (kino) (rus)
- letra de au top - daejmiy
- letra de you’ve got something - peter labeaud
- letra de раз и навсегда [once and not again] - keydee x lil elfie
- letra de 朽木の塔 (kuchiki no tô) - mucc
- letra de соль (sol') - борис гребенщиков (boris grebenshikov)
- letra de hardbass adidas - buller