letra de rofstoeigreep - die heuwels fantasties
[vers 1]
kan ons hierdie ding doen
kyk hoe dit voel
gee jou oogknip hier
of gee jy nie werklik om nie
kan ons hierdie ding doen vir ‘n rukkie
kyk hoe dit voel
gee jou oogknip hier
of gee jy nie werklik om nie, of gee jy nie werklik om nie
kan jy hierdie dier se hartsnare kielie
en kyk hoe dit voel
verskriklik versigtig
ongeskik maar
[koor]
hoe ookal
ek was opgesweep in ‘n koue sweet
emosionele parapleeg
romanties -n-lfabeet
in ‘n rofstoeigreep
dis skokkend hoe ons almal drom
om ‘n ongelukstoneel
romanties -n-lfabeet
in ‘n koue sweet
[vers 2]
kan ons hierdie brein spoel
kan ons hierdie brein spoel vir ‘n rukkie
en kyk hoe dit dan voel
onder die kraan hou en wag
vir al die sondes om af te was, sondes om af te was
gee jou oogknip hier
of sien jy nie werklik kans nie, of gee jy nie werklik om nie
[koor]
hoe ookal
ek was opgesweep in ‘n koue sweet
emosionele parapleeg
romanties -n-lfabeet
in ‘n rofstoeigreep
dis skokkend hoe ons almal drom
om ‘n ongelukstoneel
romanties -n-lfabeet
in ‘n koue sweet
[vers 3]
ek is die ongeluk
waarvan ek vroeër al gepraat het
ek is die ongeluk
waarvan ek vroeër al gepraat het
ek is die ongeluk
waarvan ek jou al gewaarsku het
en ek is die ongeluk
waarvan ek jou
[koor]
maar wat ookal
ek was opgesweep in ‘n koue sweet
emosionele parapleeg
romanties -n-lfabeet
in ‘n rofstoeigreep
dis skokkend hoe ons almal drom
om ‘n ongelukstoneel
romanties -n-lfabeet
in ‘n koue sweet
letras aleatórias
- letra de if i could - slim 400
- letra de please send me someone to love - thelma houston
- letra de gotta move - bethuel
- letra de balloons and a bong - jack light
- letra de motherland - diskopunk
- letra de buried treasure - happyhappy
- letra de boulangerie - edam edam
- letra de bag no bitch - lil wintr
- letra de dem himmel so nah - pia malo
- letra de guns, gold & guitars - billy ray cyrus