
letra de voor jy moet gaan - dewald wasserfall
voor die einde van jou lewe
moet jy sê wat jy bedoel
my lief jy weet ons is feilbaar
maar lief jy weet
ek doen dit als vir jou
en voor jy moet gaan
voor jy moet gaan
moet jy sê wat jy bedoel
en hoe jy eintlik oor my voel
en voor jy moet gaan
voor jou hart gaan staan
voor die deure van jou siel toe maak
en jy alleen hier moet bly wag
jy moet sê wat jy wil sê
voor jy moet gaan
aan die einde van jou lewe
wat sou jy sê van my
sal jy lief kan hê sonder twyfel
en sal ek weer
hier wees net vir jou
en voor jy moet gaan
voor jy moet gaan
moet jy sê wat jy bedoel
en hoe jy eintlik oor my voel
en voor jy moet gaan
voor jou hart gaan staan
voor die deure van jou siel toe maak
en jy alleen hier moet bly wag
jy moet sê wat jy wil sê
voor jy moet gaan
voor die einde kom
sê wat jy wil
nou ek staan alleen en wag
net vir jou
en voor jy moet gaan
voor jy moet gaan
moet jy sê wat jy bedoel
en hoe jy eintlik oor my voel
en voor jy moet gaan
voor jy moet gaan
moet jy sê wat jy bedoel
en hoe jy eintlik oor my voel
en voor jy moet gaan
voor jou hart gaan staan
voor die deure van jou siel toe maak
en jy alleen hier moet bly wag
jy moet sê wat jy wil sê
en jy moet sê wat jy wil hê
voor jy moet gaan
letras aleatórias
- letra de to the wire (siks remix) - julian jordan
- letra de uczucia w promocji - zabili mi żółwia
- letra de iino - anly
- letra de hellboy remix - kkktentacion
- letra de american girls - sarah jane scott
- letra de jim jones - skynd
- letra de алкодонор - включай микрофон!
- letra de chidders - justin's quality content
- letra de syringes - tetra
- letra de youth - feeder