letra de die mannetjie - ddisselblom
Loading...
daar onder in die vlei stap ‘n mannetjie;
hy is so klein en so skraal
hy swaai ‘n ou klein koffiekannetjie
en stap na sy werk vir die honderdste maal
langs die bome en blink watervore
sing hy so ver as hy gaan
want gister is ‘n baba gebore
en hy is die vader daarvan
sy naam is bart kasper de kompaan;
hy d-nk aan ‘n naam vir sy seun
freek jasper en sarel kan dalk gaan
maar gotliep antonie staan hom beter aan
ongelukkig verwag sy ou vader
dat die kind na sy oupa moet heet:
jan donderdag van gorrеlberg van staden
en daarby kasparus bart keet
letras aleatórias
- letra de y te veré - menudo
- letra de mistake - groovy g
- letra de i'm different remix - izzy of renegade
- letra de silent night - lea michele
- letra de headfirst - emily sonne
- letra de ego pentru super ed - domnul udo
- letra de live from the rooftop - pat dolla$
- letra de the fold - wickerbird
- letra de woo shit - tom orlando
- letra de fiesta [album version, clean] - r. kelly