
letra de niemand soos jy nie - brendan peyper
ek kan mos nie dans nie
en liefde verstaan nie
ek hou nie van deel nie
geheime weg gee nie
tot ek naby jou is
tot ek naby jou is
ek breek nie die rëels nie
ek sê nie te veel nie
ek vra nie die vra nie
ek soen nie te lank nie
tot ek naby jou is
tot ek naby jou is
en ek weet dis nie nodig om meer te wag nie
en ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nie
tot ek naby jou is
tot ek naby jou is
niemand niemand niemand
niemand sal jou so lief kan he nie
niemand niemand niemand
niemand se hart so in my lê nie
ek weet dit kan nie beter
dis liefde ek is seker
ek kan net nie genoeg kry nie
daar’s niemand soos jy nie
niemand niemand niemand
niemand sal jou so lief kan he nie
niemand niemand niemand
niemand se hart so in my lê nie
ek weet dit kan nie beter
dis liefde ek is seker
ek kan net nie genoeg kry nie
daar’s niemand soos jy nie
ek speel nie my hart nie
verloor nie myself nie
nie bang om te keer nie
nie lus om te leer nie
tot ek naby jou is
tot ek naby jou is
ek val nie te diep nie
beplan nie te vêr nie
ek spring nie te hoog nie
droom drome te groot nie
tot ek naby jou is
tot ek naby jou is
en ek weet dis nie nodig om meer te wag nie
en ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nie
tot ek naby jou is
tot ek naby jou is
niemand niemand niemand
niemand sal jou so lief kan he nie
niemand niemand niemand
niemand se hart so in my lê nie
ek weet dit kan nie beter
dis liefde ek is seker
ek kan net nie genoeg kry nie
daar’s niemand soos jy nie
niemand niemand niemand
niemand sal jou so lief kan he nie
niemand niemand niemand
niemand se hart so in my lê nie
ek weet dit kan nie beter
dis liefde ek is seker
ek kan net nie genoeg kry nie
daar’s niemand soos jy nie
kom net nader
soen my, soen my, soen my
kom net nader
soen my, soen my, soen my
ek weet dit kan nie beter
dis liefde ek is seker
ek kan net nie genoeg kry nie
daar’s niemand soos jy nie
niemand niemand niemand
niemand sal jou so lief kan he nie
niemand niemand niemand
niemand se hart so in my lê nie
ek weet dit kan nie beter
dis liefde ek is seker
ek kan net nie genoeg kry nie
daar’s niemand soos jy nie
(soos jy nie)
daar’s niemand soos jy nie
letras aleatórias
- letra de coool - jupiter jaxs
- letra de rozpuszczam się 2 - cypis
- letra de destiny - katherine lynn-rose
- letra de lifestyle mia (interlude) - angelic alkaline
- letra de intro (flow callejero) - ñengo flow
- letra de monster - [a]lliot
- letra de who you foolin' ? - beenballin88
- letra de nothing to lose - eric slick
- letra de grimm - man on the internet
- letra de 演歌はぐれ島 (stray bird enka) - 藤川なお美 (naomi fujikawa)