![letras.top](https://letras.top/files/logo.png)
letra de in silhouette saam met my - brendan peyper & franja du plessis
warm en koud
dit maak my so benoud
as jy my arm draai
jou woorde laat my raai
vat en los
kan liefde soveel kos
ek weet dis tyd om weg te draai
maar ek gaan my hart verraai
dit kan so anders wees
ek het dit in jou oë gelees
jy los jou lippe hier op my w-ng
terwyl my baadjie nog aan jou deur hang
ek wil nie los, ek wil bly
in silhoutte met jou arms styf om my
ons wolwedans sal my – nie keer
ek kan nie stop nie al is – dit seer
ek wil net vashou en bly in silhoutte
met jou arms styf om my
in silhoutte saam met my
oor en verby
fluister jou mond vir my
maar jy verklap die leun
jou oë roep ek’s die een
in of uit
hoe lank vat ‘n besluit
ek’s koud gestry warm baklei
en dit sny tot diep in my
dit kan so anders wees
ons kan die guns van liefde leef
jy los jou lippe hier op my w-ng
terwyl my baadjie nog aan jou deur hang
ek wil nie los, ek wil bly
in silhoutte met jou arms styf om my
ons wolwedans sal my – nie keer
ek kan nie stop nie al is – dit seer
ek wil net vashou en bly in silhoutte
met jou arms styf om my
in silhoutte saam met my
ek wil nie meer praat nie
ek wil nie meer d-nk nie
ek kan nie meer wag nie
ek kan nie meer keer nie
ek kan nie staan, en kyk hoe die liefde van
my hart hier voor my weg loop nie
ek wil nie meer mors nie
en als net aanvaar nie
sonder om hartseer
daaroor te wees nie
wil ons bewaar
jy weet ek is altyd daar
een met jou
een met jou
jy los jou lippe hier op my w-ng
terwyl my baadjie nog aan jou deur hang
ek wil nie los, ek wil bly
in silhoutte met jou arms styf om my
ons wolwedans sal my – nie keer
ek kan nie stop nie al is – dit seer
ek wil net vashou en bly in silhoutte
met jou arms styf om my
in silhoutte saam met my
letras aleatórias
- letra de monster - reid henry
- letra de khoirul bariyah - habib syech bin abdul qodir assegaf
- letra de muda - cynthia luz
- letra de landing safely - surface to air missive
- letra de vera lyrics - otile brown
- letra de cheater (traducción al español) - justin mejia
- letra de forgive & forget - sayla
- letra de bbb - lil dicko
- letra de xxvii - luxury prince
- letra de rich octopus - rich octopus