![letras.top](https://letras.top/files/logo.png)
letra de so waai die wind - bok van blerk
my oupa raak te oud vir al sy kwale
en hy raak ook soms beneuk, maar daars ‘n goeie man
en hy nader 86
en deur die lyne van sy oë
deur die oorloë van verandering
kan jy sien hy’s nou gedaan
en sy oë word gou weer lig
en ek sien daar kom ‘n storie
van die jare toe ons mense vir beskerming gepleit het
was ‘n broederbond gebore
en hy sien my oë frons
maar die vuur van al die jare
loop steeds nog deur sy are
en so waai die wind, my kind
en so waai die wind, ons blind
en so waai die wind, my kind, mos alles weg
maar dis diep in jou gebore
dat niks is ooit verlore
en hy vra my deur die stories van hoe gaan dit nog op maties
en of ons nog ons taal praat want hy weet dis uit ons boeke
en hy wens vir my ‘n vrou toe
wat die haat ‘n bietjie stil kan maak
want dit loop mos deur ons are
word net sterker deur die jare
en so waai die wind, my kind
en so waai die wind, ons blind
en so waai die wind, my kind, mos alles weg
maar dis diep in jou gebore
dat niks is ooit verlore
en hy hoef dit nie te sê
want dis in sy oë
‘n trots wat my laat skaam voel ‘n trots van bo
en so waai die wind, my kind
en so waai die wind, ons blind
en so waai die wind, my kind, mos alles weg
maar dis diep in jou gebore
dat niks is ooit verlore
ja, dis diep in jou gebore
dat niks is ooit verlore
letras aleatórias
- letra de minéral - bleu nuit (fra)
- letra de ?a - left at london
- letra de keine liebe (tłumaczenie pl) - 187 strassenbande & lx
- letra de chama a larissa - mc viciante
- letra de 200 - kumo 99
- letra de a pleasure - letters vs. numbers
- letra de joint master #hot16challenge - qlop
- letra de hikiti lecha- חיכיתי לך - hagar yefet - הגר יפת
- letra de la invitación - señor wooly
- letra de slick - maple treeway