letra de platteland - bok van blerk
hierdie grond
hierdie stof
wat ek hou in my hand
hierdie bloed
hierdie been van my mense
my land
hierdie stuk
van my hart
van my pa geërf
vir dit sal ek lewe
vir dit sal ek sterf
platteland toe menseland
geskep vir my uit god se hand
platteland toe traneland
gebou uit klip
verval tot sand
hierdie woorde van haat
wat ek hoor op die wind
hierdie mense wat sê
dat my mense is blind
maar as jy kyk
as jy kyk
kyk wat staan daar
kyk waar’s die klippe
van bouers bewaar
platteland toe menseland
geskep vir my uit god se hand
platteland toe traneland
gebou uit klip verval tot sand
en wat bly
bly daaroor?
hoekom veg ons oor grond?
en wat is, is ‘n mens?
dinamiet met ‘n lont
wat moet ek sê sodat almal verstaan?
dis hier waar ek lewe
dis hier waar ek staan
platteland toe menseland
geskep vir my uit god se hand
platteland toe traneland
gebou uit klip verval tot sand
die wêreld draai en die tyd vergaan
en eintlik bloei
ons almal saam
platteland o sieleland
ek hoor jou roep
jy roep na my
my hart se land
beloofteland
ek staan geboei maar ek is vry
letras aleatórias
- letra de poshte oun dar (behind that door) - kourosh yaghmaei
- letra de hypnotiseer - vhs (anna)
- letra de ф0_0ртнайт - messix
- letra de calm luh winter freestyle - flight
- letra de intro - la lettre - yamê (fra)
- letra de kasnim za korak - verica šerifović
- letra de karma - sh alejandro
- letra de dead man walking - thrill savage
- letra de all me - j-script
- letra de reus - pirate