
letra de ontwaak - arno carstens
die som van ons probleme stuur vir almal ‘n boodskap van hoop.
ek d-nk my vriend is die messiah, eenvoudig volmaak.
verafsku deur die m-ssas, alleen denkend en knaend onvanpas.
sou dit hy wees wat die wêreld eendag laat herontwaak.
wakker klap.
wakker klap.
ontwaak in hierdie uur van nood.
laat die storie aan jou behoort.
waar daar rook is is daar ‘n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
ek verstik in hierdie vokken rook.
o dis onsin hierdie ondier.
die gebou val ‘n waterwal, ontwakend self agter die masker, ja agter die masker ‘n gewapende dier.
soms skryf vir almal ‘n getikte brief met ‘n pen.
om ons te herinner aan die prag van eenvoud en ons doel om te verken, verken.
ontwortel omhoog, voorwaarts sag.
in hierdie oerwoud is jy die byl, in hierdie leeftyd is jy gesag.
varsklap.
varsklap.
ontwaak in hierdie uur van nood.
laat die storie aan jou behoort.
waar daar rook is is daar ‘n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
ek verstik in hierdie rook.
o dis onsin hierdie ondier.
die gebou val ‘n waterwal, ontwakend self agter die masker, ja agter die masker ‘n gemaskerde dier.
hy sê ons moet glimlag en dans in die tronke van verdriet en nooit opsy staan vir ‘n beter lied.
‘n atoombom van hartstog is net tydelik my vriend en jou voorbeeld van blydskap is sterker as verdriet.
ontwaak in hierdie uur van nood.
laat die storie aan jou behoort.
waar daar rook is is daar ‘n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
ek verstik in hierdie rook.
o dis onsin hierdie ondier.
die gebou val ‘n waterwal, ontwakend self agter die masker, agter die masker ‘n gewapende dier.
letras aleatórias
- letra de sex machine - burning rain
- letra de always* (counting stars) - toosii
- letra de слайминами (slimeenami) - 9mice
- letra de а я робот,мне похуй - tikhiy/тихий
- letra de medusa - poot poot pearl
- letra de surviving - wilby
- letra de xanny wegen dir - philian040
- letra de гуляю (walking) - anguish, exiled & elfass
- letra de save your tears (live) - the weeknd
- letra de dead to me - the real zebos