letra de blommetjie gedenk aan my - anton goosen
‘n skraal wind waai oor nguniebosse op die pad buite uniondale
elke paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
met haar lang swart hare onder sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai
en haar klere blink spookagtig saam en haar duim vra om haar op te laai
en die kamman-ssieberg spook geil as hy klippe bergaf rol
en die spookmeisie, van uniondale, wat duimry en droewig sing:
“blommetjie, gedenk aan my” en sy lig haar duim na bo
“blommetjie gedenk aan my” sing die spook van die klein-karoo
“blommetjie gedenk aan my” en sy lug haar duim na bo
“blommetjie gedenk aan my” sing die spook van die klein-karoo
die reisigers verby uniondale het haar dikwels opgelaai
en verder aan so, uit die niet, verdwyn sy in die wind wat waai
so as jy saans in die langpad dwaal oor die pase, middernag
pasop vir die spook van die klein-karoo, tensy jy gaan spoke jag
en die kamman-ssieberg spook geil as hy klippe bergaf rol
en die spookmeisie van uniondale wat duimry en droewig sing
letras aleatórias
- letra de la zona - recycled j
- letra de 404 - mike mushon - מייק מושון
- letra de talk to me - mowgs
- letra de solo - lyna mahyem
- letra de goodbye to innocence (straight pass) - madonna
- letra de souls - ted zed
- letra de temper temper - jo kennedy
- letra de efes meupas - אפס מאופס - adir getz - אדיר גץ
- letra de thich nhat hanh - malcolm smalls
- letra de ficha suja - mv bill