letra de druppel in die see - andriëtte
[vers 1]
dis alles in jou hande
en môre le en wag
dis alles net genade
die son en elke dag
ek wens vir jou net liefde
vergeet van al die seer
van weg is al die nag
‘n nuwe droom wat wag
[?]
[koor]
dis net ‘n druppel in die see
[?]
dat die waters van rus oor jou hart vloei
want die pyn leef nie meer
[?] gister is verby
in die sonlig is dit net ek en jy
en al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer
dis net ‘n druppel in die see
[vers 2]
[?] verlede
wat regtig waarheid is
die grys in my gedagtes is lankal uit gewis
begin dan nou van voor af
om in jou droom te glo
dis nooit vir jou te laat om met jou hart te praat
al het jy seer gehad
[koor]
dis net ‘n druppel in die see
[?]
dat die waters van rus oor jou hart vloei
want die pyn leef nie meer
[?] gister is verby
in die sonlig is dit net ek en jy
en al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer
dis net ‘n druppel in die see
hoor die stem van liefde wat jou roep vandag
wies die ware jy, daars niks om voor te wag
dis net ‘n druppel in die see
[?]
dat die waters van rus oor jou hart vloei
want die pyn leef nie meer
[?] gister is verby
in die sonlig is dit net ek en jy
en al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer
dis net ‘n druppel in die see
letras aleatórias
- letra de hang ups we don't need (the hungry we got to feed) - bobby byrd
- letra de shades of blue - jrofficial
- letra de la complainte du phoque en alaska - eddy mitchell
- letra de ye's - roscoe dash
- letra de whistling - the hickey underworld
- letra de side hoe - lil debbie
- letra de long before computers - the ghost in you
- letra de moema - gabriela brown
- letra de filha do sol - clara lima
- letra de rigor mortis - pyracanda