
letra de my nostalgie - amanda strydom
Loading...
is dit ‘n bekende reuk
is dit in ‘n smaak
is dit ‘n vergete lied
wat die hartsnaar so diep raak
handgeskrewe briewe
die melkman, tiekieboks
die jongspan en staal burger
crimpelene en bobby socks
en langspeelplate, niekerbols
die beatles en groep twee
siembamba en so maak mens
die kersfees by die see
helaas, dit is die nostalgie
‘n sepia herinnering
wat onverhoeds kom nesmaak
in die hart se binne binnekring
is dit ‘n bekende reuk
is dit in ‘n smaak
is dit ‘n vergete lied
wat die hartsnaar so diep raak
die reuk van varsgebakte brood
in ouma se kombuis
eau de cologne. laventel
wielie walie, dapper muis
en daardie eerste, oopmondsocn
0 wonderlike waansin
help me make it through the night
jy proe na dentyne cinnamon
letras aleatórias
- letra de manifest - audio artwork
- letra de saved by the bell - lil xan
- letra de gravity - dead american
- letra de god is on our side - peabo bryson
- letra de te amaré - mireya bravo
- letra de atlas - epis dym knf
- letra de hibernation - bulmasatarra
- letra de lies | كذب - illiam (palestine)
- letra de awake - deer hollow
- letra de intro - fehring grau