letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de transkaroo - various artists

Loading...

transkaroo
bring haar huis toe
laat jou yster wiele rol
bring haar en maak my lewe vol
transkaroo
snel oor die spore
want met jou bring jy my liefde terug na my
waar is jy nou op jou spoor
hoe ver is sy nog van my
is jy deur die ou karoo
rol nou aan
was daar eensaamheid by haar
deur die verlate droee land
bring haar gou terug hier na my
rol nou aan
transkaroo
bring haar huis toe
laat jou yster wiele rol
bring haar en maak my lewe vol
transkaroo
snel oor die spore
want met jou bring jy my liefde terug na my
in die boland sal sy voel
sy kom terug waar sy behoort
terug oor haar ou heide land
rol nou aan
in die verte hoor ek jou nou
en jou ou fluit klink soos musiek
hiers jou eindpunt maar my begin
transkaroo
transkaroo
bring haar huis toe
laat jou yster wiele rol
bring haar en maak my lewe vol
transkaroo
snel oor die spore
want met jou bring jy my liefde terug na my
want met jou bring jy my liefde terug na my

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...