letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de verloor beheer - jan bloukaas

Loading...

ek verloor beheer
dryf rond in die atmosfeer
jy was my als maar mense sweer ek ken

skaars
wat om te maak totaal verstreed
ek moet kalmeer, ek weet, ek weet,
ek moet kalmeer, ek weet, ek weet, ek weet
ek verloor beheer
maar wat kan ek doen as jy nie omgee oor my nie
ek kan nie red wat nie wil bly nie,
kan nie lief bly vir iets wat nie lief is vir my nie,
kan nie bly en die heeltyd stry nie,
kan nie bly en sien hoe jy lei nie
ek kan nie bly nie, kan nie bly nie, kan nie bly nie
ek dog jys anders maar toe nie
ek weet nie wat om te doen nie dit raak al hoe erger nou en ek wonder
is jy nog hier vir my
is jy nog lief vir my
is jy nog hier vir my
wil jy nog by my bly
was jy ooit daar vir my
wat het ek wat het jy gevoel vir my
is jy nog hier vir my
ek d-nk ons tyds verby
ek verloor beheer
oor als wat ek voel wat ek weet ek kry nog seer ek keer
elke denk al van die woorde weer probeer bevat
ek soek nou weer iewers aanklank in n plek of n
verslaawing maar al waar ek dit moontlik vind is in klank
ek verloor beheer
wil jy dalk weer probeer kom ons maak mekaar weer seer
kom ons huil weer dit sal lekker wees, dit sal lekker wees
kom ons smelt gou weer hierdie ys in ons harte,
brand ons twee se siele swarter net om
mekaar weer te vergeet oor n paar maande
ek dog jys anders maar so toets mens die
waters dit raak al hoe erger nou en ek wonder
is jy nog hier vir my
is jy nog lief vir my
is jy nog hier vir my
wil jy nog by my bly
was jy ooit daar vir my
wat het ek wat het jy gevoel vir my
is jy nog hier vir my
ek d-nk ons tyds verby

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...