letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de selfoontoring van babel - fokofpolisiekar

Loading...

dis ‘n teer saak dié
laat ons die pad vat
ek is oppervlak

krap diep
en jy sal draadwerk en waansin in my sien

robot god spinnekop
lê eiers in my mond
ons bewe in sy teenwoordigheid
sit vas in sy spinnerak

biologiese rekenaar
gebreekte antenna
sukkel om te kommunikeer met mekaar

ons kruisig die wyse
en wys na die kruise
sal vir jou die data myn
en hou soos ‘n geheim

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...