letra de jy raas - snotkop
jou vrou, sy is deurmekaar, en die skottelgoed’s nog nie klaar
jy boer te veel in die bar,
maar ek kyk en ek gooi haar “sshht, jy raas”
nou’s die baas weer op jou case,
sê daar’s niemand so lui soos jy (is waar)
jy’s ‘n las vir die maatskappy,
maar ek kyk en ek gooi hom “sshht, jy raas”
jou ex sê “jy’s to blame”, vir depressie en haar pyn
soek helfte van die plaas,
maar ek kyk en ek gooi haar “sshht, jy raas”
die skoolhoof sê jy’s ‘n grap, te dom vir standaard 8
‘n slapgat van formaat, maar ek kyk en ek gooi hom “sshht, jy raas”
woah-oh-oh-oh … yeah-eh-eh-eh
jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?
woah-oh-oh-oh … yeah-eh-eh-eh
jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê-ê-ê?
(sshht, jy raas)
waar bly jy? (waar bly jy?)
waar bly jy? (waar bly jy?)
jy bly stil-stil-stil-stil,
stil-stil-stil, stil-stil-stil-stil, stil-stil-stil
o, want ‘n stilbek, is ‘n heelbek,
is ‘n stilbek, is ‘n heelbek, ja, so bly net in jou baan
ja, ‘n stilbek, is ‘n heelbek, is ‘n stilbek,
is ‘n heelbek, ja, so bly net in jou baan …
die dominee van reën gee oos, sê jy vloek soos ‘n matroos
in die kerk met ‘n babbelas,
maar ek kyk en ek gooi hom “sshht, jy raas”
die bankbestuurder sê, wil ‘n meeting met jou
al my payments is weer laat,
maar ek kyk en ek gooi hom “sshht, jy raas”
jou girl sê jou oë loop rond, en op valentine’s was jy dronk
en dis tyd vir trouplanne maak,
maar ek kyk en ek gooi haar “sshht, jy raas”
jou man sê “ek kry te min”, en jy kla as hy gaan drink
sê sy braaibroodjies kort meer kaas,
maar jy kyk en jy gooi hom “sshht, jy raas”
woah-oh-oh-oh … yeah-eh-eh-eh
jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?
woah-oh-oh-oh … yeah-eh-eh-eh
jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê?
(sshht, jy raas!)
waar bly jy? (waar bly jy?)
waar bly jy? (waar bly jy?)
jy bly stil-stil-stil-stil,
stil-stil-stil, stil-stil-stil-stil, stil-stil-stil
o, want ‘n stilbek, is ‘n heelbek,
is ‘n stilbek, is ‘n heelbek, ja, so bly net in jou baan
ja, ‘n stilbek, is ‘n heelbek, is ‘n stilbek,
is ‘n heelbek, ja, so bly net in jou baan …
(bly net in jou baan) …
ssshhhttt … jy raas
letras aleatórias
- tony toni tone › letra de leavin' - tony! toni! toné!
- mistah f a b › letra de still ain't got no money - mistah f.a.b.
- orcivus › letra de spells of hatred - orcivus
- vanessa mai › letra de wolke 7 - vanessa mai
- nemico › letra de l'unico - nemico
- juracy e marcito › letra de cavalo de ferro - juracy e marcito
- jerry herman › letra de when mabel comes in the room - jerry herman
- sangre azul › letra de abre fuego - sangre azul
- lowlow › letra de non avrai altro dio all'infuori di me - lowlow
- jill sobule › letra de my chair (office-chair charm) - jill sobule