letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ek is cool (ons is fukt-up) - fokofpolisiekar

Loading...

as ons skip aankom
dan brand ons dit af
ek sal dan bly lê en slaap

die hele ongoddelike dag
ek hoop jy d-nk nog ek is cool

ek het sleg gevoel
toe vergeet ek daarvan
jy lyk goed
ek was verlore
nou’s ek deurmekaar
jy lyk nog steeds goed
ek hoop jy d-nk nog ek is cool

want ek voel lekker f-kt-up

weer vasgevang in die voorstede
ry elke dag verby waar die tiekiebokse was
ons was lekker f-kt-up

ons was hart
ons was roes
ons was herfsblare
ons was lippe
ons was blomme
ons was gloei
ons was aande na home cell
ons was kick flip by die trappe af na koffiekroeg
ons was punk-rock by danie uys park
nou net ‘n knik in die supermark
groet
ek wil dit nie erken nie
het niks om vir jou te sê nie, maar
ek hoop jy d-nk nog ek is cool

stap verby waar jou pa homself geskiet het
by die motorhuis waar sy haar kinders vergas het
ons is lekker fokn f-kt
in die voorstede
herleef deur ons kinders daar
in die voorstede

ons is lekker f-kt-up

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...