letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de my koning, heer - jean marais

Loading...

my koning, heer – jean marais

verse

en in my hart is daar ‘n lied van dankbaarheid
aan u my god, aan u my vriend
vir wat u doen in my lewe elke dag
net waar ek gaan, net soos ek is

en daar is niemand wat my hart
kan raak soos u
en my kan optel en vashou
daarom gee ek u al die eer

chorus

en met my hande omhoog
met elke klank wat ek sing
wil ek u kom verhoog
en al my lof aan u bring
want u is my skepper, my vriend
die hemele lig u omhoog
u word verewig vereer
my koning, heer
my koning, heer

verse

en in my hart is daar ‘n lied van dankbaarheid
aan u my god, aan u my vriend
vir wat u doen in my lewe elke dag
net waar ek gaan, net soos ek is

en daar is niemand wat my hart
kan raak soos u
en my kan optel en vashou
daarom gee ek u al die eer

chorus

en met my hande omhoog
met elke klank wat ek sing
wil ek u kom verhoog
en al my lof aan u bring
want u is my skepper, my vriend
die hemele lig u omhoog
u word verewig vereer

en met my hande omhoog
met elke klank wat ek sing
wil ek u kom verhoog
en al my lof aan u bring
want u is my skepper, my vriend
die hemele lig u omhoog
u word verewig vereer

my koning, heer
my koning, heer

my koning, heer
my koning, heer

en met my hande omhoog
met elke klank wat ek sing
wil ek u kom verhoog
en al my lof aan u bring
want u is my skepper, my vriend
die hemele lig u omhoog
u word verewig vereer

my koning, heer
my koning, heer

my koning, heer
my koning, heer

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...