letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de here jesus, ek is klein - jan de wet & die loflaaities

Loading...

[verse 1]
here jesus, ek is klein
maak u self my lewe rein
laat ek altyd van u leer;
laat ek grootword tot u eer

[chorus]
o jesus, neem my
o jesus, lei my
o jesus, sterk my
en vorm my tot u eer

[verse 2]
o verlosser maak my sterk
vlytig om vir u te werk
laat my tog gehoorsaam bly
altyd gaan waar u my lei

[chorus]
o jesus, neem my
o jesus, lei my
o jesus, sterk my
en vorm my tot u eer

[verse 3]
heiland laat my nooit vergeet
dat u alles van my weet
al is niemand ook by my
sal u here by my bly
[chorus]
o jesus, neem my
o jesus, lei my
o jesus, sterk my
en vorm my tot u eer

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...